'n Groeigroep is 'n klein groep mense wat op 'n gereelde basis bymekaarkom en saamkuier, deel, Bybelstudie doen en groei in geloof. Kerk-in-Suid is hierdie jaar besig met die 4G/4V tema. Dit bestaan uit die GLO-, GROEI, GEE en GENIET-reekse. Sien die Petros vir terugvoer vanuit die gemeente.

Wil jy graag deel word van 'n groeigroep in jou omgewing:

- Hier is 'n KAART wat die groeigroepe se verspreiding wys.

"Kom word deel van God se onberpkte Liefde en omgee”

Ander Kontak nommers:

Leraar - Rinus Wasserman

 082 447 8427

 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Groeigroep leier: Gerard Pheifer

 072 690 4348

 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Kerkkantoor

 012 653 7212

 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Wat kan ek verwag?

Kerk-in-Suid is 'n gemeente wat ruimte skep vir ALMAL!

Hierdie is 'n vriendelike, warm gemeente met 'n buzz! 

Kerk-in-Suid is 'n vernuwende gemeente wat in die tye waarin ons leef 'n verskil wil maak en daarom is die Familie van God (oud en jonk) baie welkom hier.

"Kerk-in-Suid waar die Gees lewens en gemeenskappe verander"

Regs kennisgewing

The data and information provided on this web site and related communications are provided for information purposes only and neither Kerk-in-Suid and/or any of its subsidiaries or any of their respective directors or employees make any representations whatsoever about any data and/or any communications of whatever nature provided on this web site or on any other web site which may be accessed through this web site.

Read more...

Kontak Ons

KERK-IN-SUID (NG Wierdapark-Suid)
Kerkkantoor
 
Maandae-Vrydae (8:00 - 13:00)
Tel: (012) 653-2280 / 653-7212 
Sel: 081 050 3363
 
Buite kantoorure
Ds Johan Jv Rensburg
+27727358811 / dsjoe@ngwps.co.za
 

TOP