Erediens is vir Kerk-in-Suid 'n hoogtepunt van ons week program. Jy sal ervaar dat daar 'n familie byeenkoms is vol vieringe en aanbidding. Eredienste is vir ons 'n belangrike element om God se stem te soek in ons allerdaagse lewens. Ons glo dat die Woord van God ons lewe rig vir die uitdagings waarin ons vandag leef, asook om ons lewens in lyn te bring met Sy wil. Ons eredienste het 'n informele karakter met 'n lewendige musiekbediening.

Eredienstye:   8:30 en 17:30

Kom beleef ons gasvryheid soos net Kerk-in-Suid kan en kom aanbid saam met ons.

Enige navrae kontak Jean Marais by: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Wat kan ek verwag?

Kerk-in-Suid is 'n gemeente wat ruimte skep vir ALMAL!

Hierdie is 'n vriendelike, warm gemeente met 'n buzz! 

Kerk-in-Suid is 'n vernuwende gemeente wat in die tye waarin ons leef 'n verskil wil maak en daarom is die Familie van God (oud en jonk) baie welkom hier.

"Kerk-in-Suid waar die Gees lewens en gemeenskappe verander"

Regs kennisgewing

The data and information provided on this web site and related communications are provided for information purposes only and neither Kerk-in-Suid and/or any of its subsidiaries or any of their respective directors or employees make any representations whatsoever about any data and/or any communications of whatever nature provided on this web site or on any other web site which may be accessed through this web site.

Read more...

Kontak Ons

KERK-IN-SUID (NG Wierdapark-Suid)
Kerkkantoor
 
Maandae-Vrydae (8:00 - 13:00)
Tel: (012) 653-2280 / 653-7212 
 
Buite kantoorure
Ds Johan Jv Rensburg
+27727358811 / dsjoe@ngwps.co.za
 

TOP