‘n Gemeente kan net werklik kerk van Christus wees as die fondament gebed is. Die visie van hierdie bediening is dan ook: Gebed – die lewe van elke aksie in Kerk-in-Suid. Projekte moet in gebed "gemarineer” word.

By die Gebedsbediening word die nodige atmosfeer geskep waar mense onder leiding van die Heilige Gees ontmoetings met die Here sal beleef.

By die Gebedsbediening word ‘n verskeidenheid van gebedsbedienings en gebedsgeleenthede vir ons gemeente beplan en georganiseer. Verder organiseer ons lidmate om by gebedsaksies in Kerk-in-Suid, die gemeenskap en op nasionale vlak betrokke te raak. Ons organiseer ook die beskikbaarstelling van gebedstoerusting.

Indien u betrokke wil raak kontak: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Wat kan ek verwag?

Kerk-in-Suid is 'n gemeente wat ruimte skep vir ALMAL!

Hierdie is 'n vriendelike, warm gemeente met 'n buzz! 

Kerk-in-Suid is 'n vernuwende gemeente wat in die tye waarin ons leef 'n verskil wil maak en daarom is die Familie van God (oud en jonk) baie welkom hier.

"Kerk-in-Suid waar die Gees lewens en gemeenskappe verander"

Regs kennisgewing

The data and information provided on this web site and related communications are provided for information purposes only and neither Kerk-in-Suid and/or any of its subsidiaries or any of their respective directors or employees make any representations whatsoever about any data and/or any communications of whatever nature provided on this web site or on any other web site which may be accessed through this web site.

Read more...

Kontak Ons

KERK-IN-SUID (NG Wierdapark-Suid)
Kerkkantoor
 
Maandae-Vrydae (8:00 - 13:00)
Tel: (012) 653-2280 / 653-7212 
 
Buite kantoorure
Ds Johan Jv Rensburg
+27727358811 / dsjoe@ngwps.co.za
 

TOP