Hierdie bediening is nie net daarop ingestel om die groot getal seniors in die gemeente te ondersteun en geestelik te versorg nie.
Dit gaan ook daarvan uit dat juis seniors baie het wat hulle kan bied.
Die Senior Bediening strewe daarna om dit al beter te ontsluit en sodoende vir senior lidmate die geleentheid te gee om die gemeente en die gemeenskap te dien met die gawes wat die Here vir hulle gegee het. Hulle hou hulself jonk van gees met gereelde aktiwiteite. Ons is mos almal kinders van God.

Indien u wil betrokke raak kontak: 

Fanie van Zyl: 083 276 4217 / This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Wat kan ek verwag?

Kerk-in-Suid is 'n gemeente wat ruimte skep vir ALMAL!

Hierdie is 'n vriendelike, warm gemeente met 'n buzz! 

Kerk-in-Suid is 'n vernuwende gemeente wat in die tye waarin ons leef 'n verskil wil maak en daarom is die Familie van God (oud en jonk) baie welkom hier.

"Kerk-in-Suid waar die Gees lewens en gemeenskappe verander"

Regs kennisgewing

The data and information provided on this web site and related communications are provided for information purposes only and neither Kerk-in-Suid and/or any of its subsidiaries or any of their respective directors or employees make any representations whatsoever about any data and/or any communications of whatever nature provided on this web site or on any other web site which may be accessed through this web site.

Read more...

Kontak Ons

KERK-IN-SUID (NG Wierdapark-Suid)
Kerkkantoor
 
Maandae-Vrydae (8:00 - 13:00)
Tel: (012) 653-2280 / 653-7212 
 
Buite kantoorure
Ds Johan Jv Rensburg
+27727358811 / dsjoe@ngwps.co.za
 

TOP