Print
Hits: 7689

EK WIL 'N LIDMAAT WORD

Gebruik hierdie vorm om lidmaatskapbewyse aan te vra. Nuwe intrekkers gebruik asseblief ook hierdie vorm.

LIDMAATSKAP VORM

 ONS WIL GRAAG DOOP

- Doopformulier en aansoek om doopgeleentheid.

DOOP-AANSOEKVORM

DOOP-HANDLEIDING

 EK WIL BYDRA

- Gebruik hierdie vorm om maandelikse bydraes per debietorder te betaal.

DEBIETORDER-OPDRAGVORM

INTERNET BETALINGS

Bankbesonderhede:

ABSA tjekrekening 3260 140 689,

TheMall@Reds-tak (632 005)

Verwysiging: Naam & Van

 

WAAR IS DIE GEMEENTE?

Aanwysings na ons gemeente.

PADKAART

 

HOE LYK ONS TERREIN?

Uitleg van kerkterrein

TERREINPLAN

 

HOE WERK ONS GEDENKTUIN?

Gedenktuin- en Muur van Herinnering inligtingstuk.

GEDENKTUIN