Polyda van Niekerk

IMG 4607

Musiekleier - Oggend en aand
Polyda van Niekerk
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
082 322 5557
"Worship requires an alignment of our thoughts, attitudes and values with those of God" Matt. 15:1-9
 
Gerhard Mostert
IMG 4597
Fasiliteitebestuurder
Sorg vir kerkgeboue en -meubels: voer roetine skoonmaak en algemene onderhoud pligte in die kerk en geboue uit.
 
Elsa Mostert
 IMG 4586
Bedienings en Bestuur
Elsa sien om na die kerk se finansiële administrasie.
Haar pligte sluit in kerkraadvergaderings, alimentasie ,Jeugadministrasie, algemene kantooradministrasie.
 
Marié van Rooyen
IMG 4604
Ontvangs, administrasie en nuwe intrekkers
Marié sien om na al die admin aktiwiteite en belange van die kerkkantoor. Haar pligte sluit in: Afkondigings, Huwelike en Verjaarsdae, Skyfies, Wierdafokus, Nuwe Intrekkers, Uitstuur en ontvangs van nuwe intrekkers lidmaatbewyse, Data opdatering in Winkerk, doopadministrasie, Verkoop van Nisse, Kollekte, Ontvangs en deponering van alle gelde, Huisbesoek afsprake vir Di, fotostate/druk van boeke ens
 
Chris Jonker
IMG 5732
Multi-media (Data en klank) bestuur
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
 
Jim Phooko Tuinier
Sien om na die daaglikse instandhouding van die kerkterrein.
 
Suzan Phooko
Skoonmaakster
Sien om na daaglikse skoonmaak van kerkgeboue.

Wat kan ek verwag?

Kerk-in-Suid is 'n gemeente wat ruimte skep vir ALMAL!

Hierdie is 'n vriendelike, warm gemeente met 'n buzz! 

Kerk-in-Suid is 'n vernuwende gemeente wat in die tye waarin ons leef 'n verskil wil maak en daarom is die Familie van God (oud en jonk) baie welkom hier.

"Kerk-in-Suid waar die Gees lewens en gemeenskappe verander"

Regs kennisgewing

The data and information provided on this web site and related communications are provided for information purposes only and neither Kerk-in-Suid and/or any of its subsidiaries or any of their respective directors or employees make any representations whatsoever about any data and/or any communications of whatever nature provided on this web site or on any other web site which may be accessed through this web site.

Read more...

Kontak Ons

KERK-IN-SUID (NG Wierdapark-Suid)
Kerkkantoor
 
Maandae-Vrydae (8:00 - 13:00)
Tel: (012) 653-2280 / 653-7212 
 
Buite kantoorure
Ds Johan Jv Rensburg
+27727358811 / dsjoe@ngwps.co.za
 

TOP